Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans
Kuifie word vandag 80
'n Inspirerende en innoverende joernalis (en sy getroue slim hondjie) is vandag 80 jaar oud nadat Kuifie sy verskyning as 'n strokiesprent gemaak het.
Nadine gereed vir sukses
Met haar nuutste album speel Nadine nou op die stoep van internasionale sukses. Anna-Retha Bouwer het ná 'n tameletjie-taai jaar met haar gesels.
 SoekWebwerfArgiewe 
Bloem           14-30°C

Voorspellings

hoofstorie
10/01/2009 01:39 - (SA)
Karkas-skok by DBV
Diereliefhebbers is diep geskok oor onthullings van beweerde bedrog met dierekarkasse by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV).
    Nuus
    ANC hoë in NK loop oor na Cope
    Mnr. Pakes Dikgetsi, die Noord-Kaapse LUR vir finansies en voormalige ANC-lid, het hom by die Congress of the People (Cope) aangesluit.
      Nuus
      Skrik nie vir pyn
      Vir ’n jong Wes-Kaapse sportman was hy ’n bietjie klein vir rugby. Gelukkig was Giniel de Villiers se pa ’n groot motorsportliefhebber wat graag aan tydrenne deelgeneem het.
        Nuus
        Vroue soek boer
        Die program mag dalk verby wees, maar aanhangers van kykNET se gewilde werklikheidreeks Boer Soek ’n Vrou het nog lank nie van hul gunsteling-plaasjapies vergeet nie.

          SPORT
          D-Arende mik na plek in eindstryd
          Die feit dat hulle die groepfase as voorlopers afgesluit het, gee hulle geen reg om te dink hulle gaan nou ook die reeks beklink nie.
          Openlik...
          Dierekarkasse wat eintlik deur die Bloemfonteinse DBV verbrand moet word, word hier oop en bloot op ?n stortingsterrein weggegooi. Die karkasse kom van veeartse af wat betaal vir die verassing daarvan. Twee senior werknemers van die DBV is gister in hegtenis geneem en op waarskuwing vrygelaat, en sal in die hof verskyn in verband met beweerde bedrog met karkasse.
          Foto: Pieter Wepener
          HOOFSTORIES op sake24.co.za


          Kom blog saam...
          Volksblad se joernaliste skryf oor 'n verskeidenheid van onderwerpe op ons blogblad. Lesers word aangemoedig om deel te neem en kommentaar te lewer.

          Dink jy die Proteas kan die kitsreeks teen die Aussies wen?

          Ja, ons het hulle teen die grond
          Nee, kitskrieket is 'n totale ander spel
          Nee, Graeme Smith is nie daar nie
           
          AANWYSERS
          Rand/$
          9.8200
          Rand/£
          14.9000
          Rand/?
          13.2200
          Gold/oz
          $858.20
          Gold Mining
          2235.80
          +0.00%
          All-share index
          22220.76
          +0.00%
          Enter company name
           
           
           
           
           
          Vind
          Reis en Verblyf
          Direct Axis Lenings
          Werksgeleenthede
          Versekering Vir Vroue
          Top Afrikaanse Boeke
          Plaas jou GRATIS advertensie hier!
          SOEK | KOOP | VERKOOP
          HOOGTEPUNTE
          MATRIEK 2008

          HOOGTEPUNTE
          VERSEKERING
          Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud,besigheids- en motorversekering.

          vind jou ou skoolvriende


          Kies jou skool se provinsie



          en klik op die eerste letter van jou skool
          A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z


          Wie is ons | Kontak ons | Navrae | Adverteer